Lees die verkiesingsmanifeste hier in Afrikaans

Stembrief van die 2009-verkiesings (Foto: Discott / Wikimedia Commons)

Dit is teenwoordig seldsaam om ‘n verkiesingsmanifes in Afrikaans te kry. Die groot partye in Suid-Afrika het hul manifeste slegs in Engels geloods. En van die veeltalige plakkate langs die paaie word ‘n mens ook nie veel wys nie. Dit is hoekom Die Afrikaanse opinieplatform die belangrikste punte uit die verkiesingsmanifeste van die grootste  (of belangrikste) partye vir jou gelys het. Spesiaal vir alle Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika.

Lees hier die verkiesingsmanifes – op alfabetiese volgorde – van

Ons sal die Afrikaanse weergawes geleidelik bekend stel. Ons vra jou geduld as nog nie alle weergawes beskikbaar is nie – ons probeer dit so gou as moontlik!

Verder probeer ons om ‘n neutrale weergawe – dus sonder mening – van die verkiesingsmanifeste te gee. Selfs as partye ‘n lopie neem met die waarheid, lys ons – in hierdie reeks – netjies en onpartydig hul punte.

Jy kan ALTYD die kommentaar-moontlikheid gebruik om jou (on)vrede met die manifes te uit!

Advertisements

7 comments

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s