Kyk Maties-verklaring: Verdere transformasie aan Universiteit Stellenbosch #Vorentoe

Prof. dr. Wim de Villiers, Rektor en Vise-Kanselier van die Universiteit Stellenbosch het op video ‘n verklaring afgelê oor die toestand aan dié universiteit. Na die massa-histerie van afgelope week is sy toespraak gematig, maar waaksaam.

Weerlig bo die Ou Hoofgebou van die Universiteit Stellenbosch (Foto: Anton Jordaan / Wikimedia Commons)

De Villiers balanseer tussen verdere transformasie en die behoud van volledige tweetaligheid. Met die toespraak reageer hy op die EFF se histeriese transformasiegedrewe agenda, op die onopregte woorde van Blade Nzimande (Minister van Hoër Onderwys – SAKP) as ook op die sorge wat binne die Afrikaanse gemeenskap ontstaan het.

Sy toespraak proe verskillende smakies en dit lyk die beste resep. Bly rustig en kyk sy toespraak hier:

Advertisements

2 comments

  1. Ek dink prof Wim maak gereed om Afrikaans op te offer aan ‘n minderheid. Nietemin, ons sien nou dat ‘n minderheid kan aandring op onderrig in ‘n spesifieke taal. Hopelik gaan Afrikaanssprekende studente aan Rhodesian universiteite in SA (soos Kaapstad) begin aandring op onderrig in Afrikaans daar, en ook Xhosa ondersteun wanneer ware Xhosas eendag hule stem ondek.

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s