Groenewald: SA sal beter wees as Nzimande gaan

Pieter Groenewald, LP namens die Vryheidsfront Plus het ‘n gepassioneerde toespraak gehou in die parlement oor Blade Nzimande, die minister van Hoër Onderwys namens die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, se houding oor transformasie en toeganklikheid van verskeie Suid-Afrikaanse universiteite.

Die toespraak het my so beïndruk – hoewel ek lank nie altyd met die VF+ saamstem nie – dat ek dit hier pos. Dit is ‘n absolute moet-hoor, nes Mmusi Maimane en John Steenkamp (beide DA) se toesprake tydens die beskouing van vanjaar se staatsrede. Daardie toesprake was ook op hierdie webwerf gepos.

Die toespraak van Groenewald is egter so sterk, duidelik en helder dat dit geen verdere uitleg benodig.

Advertisements

One comment

  1. Baie goeie toespraak deur Pieter Groenewald. Dit wys die VF Plus is die regte party om voor te stem. Saam is ons sterker!

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s