Kyk Solidariteit se krisisberaad hier terug

Solidariteit het op 5 Mei 2015 hul eerste krisisberaad gehou. Kyk dit hier terug. Die hele beraad het ongeveer vier en ‘n half uur gevat.

Die vyftien mosies wat aangeneem is, betref:

  1. Mosie van wantroue in President Zuma se regering
  2. Die groeiende staatsinmenging in die privaatsektor onder die dekmantel van BEE
  3. Gemeenskapsmedia
  4. Owerheidskakeling
  5. Afrikaner eenheid en samewerking
  6. Die verskerping van rassewette onder die dekmantel van regstellende aksie
  7. Die belangrikheid van goeie werk
  8. Verlig, verbreek en voorkom Afrikanerarmoede
  9. Die impak van verteenwoordigendheid op Afrikaans en toegang tot universiteitsopleiding vir Afrikaanse studente
  10. Die kriminalisering van die Afrikaner se geskiedenis
  11. Die vandalisering van Afrikanermonumente en die regering se planne daarmee
  12. Gemeenskapsveiligheid en die verslegtende veiligheidstoestand
  13. Groeiende rasse-onverdraagsaamheid
  14. Die aanslag op Afrikaanse skole
  15. Die verval van Munisipaliteite in die land
  16. Afrikanerselfstandigheid en gemeenskapsfederalisme

Lees die hele teks van alle mosies hier.

Advertisements

One comment

  1. Lyk of dit n geslaagde beraad was. Die Afrikaner het n reg om hier te wees en dis tyd dat ons opstaan vir ons regte. Ons gaan nie verdwyn nie en is hier om te bly.

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s