Lesersartikel: ANC verdraai geskiedenis, gebeure

Die aankoms van Jan van Riebeeck in die Kaap (Foto: Charles Bell / WIkimedia Commons)

Wat is die geskiedenis van Suid-Afrika? Wat is die waarheid van die geskiedenis van Suid-Afrika?

Tans word die geskiedenis van ons land net vanuit een oogpunt beskou en daardie oogpunt is dié van die ANC. Die ANC beskou sy siening van die land en sy geskiedenis as korrek en niemand mag n ander mening huldig nie. Verskil jy met hul siening, word jy dadelik gekruisig en gebrandmerk as n rassis.

So weet ons die storie van President Jacob Zuma oor Jan van Riebeeck. Die land se probleme het glo begin met Jan van Riebeeck se aankoms aan die Kaap. Dit is tog absurd.

Netso word die kragkrisis van Eskom voor die deur van apartheid gelê. Dit kan mos nie wees nie.

Duidelik sien ons die ANC het liederlik gefaal en kan nie die land regeer nie. Hul kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir hul mislukkings nie en nou moet iemand anders blameer word.

Dit gaan mos geen probleme oplos deur ander te blameer vir jou foute nie en nog minder deur die geskiedenis so te verdraai om by jou agenda te pas nie. Die ANC se rakleeftyd het lankal verstryk en dis tyd vir hul om te gaan.

Hoe gouer, hoe beter.

Hierdie artikel is geskryf deur Frik Lotz. As u ook ‘n artikel op ons webwerf wil publiseer, gaan na ‘laai jou artikel‘.

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s