wabenzi services how may we help you?

in die ruim waenhuis

staan die grote Duitse motor

hy bestyg weer die kansel

die gemeente fokus

doodstil

 

op die big screens

flits dit ‘Jesus’

en kry woorde kwalik waarde:

 

versamel julle skatte

in die hemel

nie op aarde

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s