(II) uit die skriptorium

ek en jy

was ’n leë lei

van lei tot hier:

skrif op ’n muur

 

maar jy is nog

in my

in my

en ek in jou

 

moet ek bely

 

ek moet soms haat

en broksgewys

sterf

 

dit gee my krag

vir aanhou swerf

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s