Uit die skriptorium

in my lewe

het ek drie verskillende godsdienste beoefen:

Christen

agnosties

en sport

en die grootste hiervan was die sport

 

Saterdae wen die Bulle en die Bokke

Sondae wen Jesus al die pad

 

maar dis die lewe

wat uiteindelik die grootste wenner is

 

want ons wêreld

is vol sonskyn

en gedeelde pyn

 

en al die mense van my land is

teenstrydig met die heersende dogma van die eeue

 

mooi

en meestal goed

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s