Bobby van Jaarsveld wat DA stem hoort nie in die Beeld nie

Ek probeer altyd die positiewe in ons media raaksien. Ek dink die media doen dikwels goeie werk. Dis net partykeer, dan gooi die Afrikaanse media hulle naam lelik weg. Soos met die ding dat Beeld vandag op sosiale netwerke aandag geskenk het aan die popsanger Bobby van Jaarsveld se publieke aankondiging dat hy vir die Demokratiese Alliansie (DA) gaan stem.

 

Van Jaarsveld is baie gewild, en mens kan nie anders as om die idee te kry dat Beeld, deur middel van Van Jaarsveld, stemme probeer wen vir die DA nie. Jammer Beeld, maar dit is NIE ’n storie wat julle na my mening moes publiseer het nie. Dit hoort op Van Jaarsveld se Twitter blad en nie in die koerant nie. Al wat julle doen is om konserwatiewe Afrikaanse mense meer skietgoed teen julle te gee.

 

Om die waarheid te sê, as een van hierdie eenogige konserwatiewe mense vandag gaan moan oor julle, dan sal ek nie anders kan as om met hulle saam te stem nie.

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s