Survival guide for 7 May 2014

Gaan trek u kruis

vir u keuse van gespuis

 

spandeer die res

met geliefdes tuis

Advertisements

4 comments

  1. Gaan stem op 7 Mei, want jou stem kan n verskil maak. As jy sterk voel oor Christelike waardes en minderheidsregte en is gekant teen regstellende aksie,BEE, en heropening van grondeise,stem dan VF Plus. Saam is ons beslis sterker!

    • Ai jy met jou al ewige Vryheidsfront Plus en julle kamakastige Christelike heiligheid. Liewe aarde. Ek raak nou half siek daarvoor. Het God die VF plus as God se verteenwoordigers in die parlement aangestel? Het God dit in die Bybel aangekondig dat ek dit ook kan gaan lees?

      Liewe aarde.

      • Wat is jou probleem met die VF Plus? Mense kan ondersteun wie hul wil en stem vir wie hul. Daar is iets soos vryheid van assosiasie. Hou op sarkasties wees en redeneer en debateer op n ordentlike manier. Dis hoekom hierdie platform geskep is!

        • Laat ek net se dat ek geen probleem met jou of met die Vryheidsfront plus het nie. Ek dink julle is almal lekker mense. Maar wat my irriteer is dat jy my plasings gebruik om vir jou politieke party stemme te werf. Dis seker jou reg maar dit irriteer my en dis my reg om geirriteerd te voel as ek so wil voel.

          En in die tweede plek voel ek daar moet ook net gespesifiseer word dat geen Christen is verplig om vir die VF plus te stem nie. Jy kan steeds ‘n goeie Christen wees al stem jy DA of ANC of ACDP of EFF of wat ook al. Die VF plus besit nie vir God en Jesus nie. Ja selfs al stem jy gladnie.

          Dis dalk maar die manier hoe dit gestel word wat my irriteer want die manier wat jy dit stel klink dit of jy redeneer dat mense wat nie vir die VF plus stem nie, mense is wat glad nie omgee vir Christelike norme nie.. Miskien bedoel jy dit nie so nie maar ek is jammer dit kom so oor. Dis hierdie eintste ding wat my laat opgee het om ‘n Christen te wees want mens is net nooit goed en reg genoeg vir julle nie. Julle het te veel vooropgestelde idees oor wat is wat.

          Sterkte met julle VF plus Woensdag ek vermoed julle sal bietjie beter doen.

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s