Voorspoedige Paasfees (Teologie vir die Twyfelaar 34)

Namens die redaksie van die Afrikaanse Opinieplatform (waarvan ek lid is), wens ons alle Christene ’n voorspoedige Paasfees toe. Hierdie is die belangrikste fees op julle kalender, as ek julle geloof verstaan. Of, dit is veronderstel om die belangrikste fees te wees. Hoe ook al, geniet die vriende en familie, en veilig reis.

 

Mag God ons almal vrede gee.

 

Amen.

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s