half onthou

ek het jou ma half vergeet

maar daai aand

het ons mekaar weer raak gedrink

na al die jare sedert skool

 

en die lewe het op daai stadium

erg gestink

 

jou oupa het ons verhouding gehaat

maar ouma het my nogal gesmaak

 

😉

 

kyk

ek weet die lewe is lelik

Maar daddy het jou lief

en jou mamma

sy was

’n hartedief

 

as ek nou reg onthou

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s