(Teologie vir die Twyfelaar 32)

Ek lees vandag hierdie woorde wat oudpresident Nelson Mandela op die eiland geskryf het, terwyl hy aangehou was:

 

Neither the moral standards of modern civilization, the teachings of the Christian faith, the universal idea of the common brotherhood of men, nor pure sense of honour will deter the privileged circles from applying the multitudinous pressures at their disposal on those who fight for human dignity – Nelson Mandela

 

Wat Nelson hier sê is so belangrik. Want wat hy sê is, medemenslikheid le nie in geloofsisteme soos godsdiens of selfs die ateïstiese Darwinisme nie. Moraliteit kom uit die mens se hart uit. In ’n ander legendariese aanhaling, sê Mandela vir ons dat haat, is aangeleerde gedrag, en dat als wat aangeleer word, ook afgeleer kan word. Niemand, sê Mandela, word gebore om ander mense te haat nie, dit is suiwer aangeleerde gedrag. En omdat dit aangeleer is, kan dit weer afgeleer word.

 

Ek het in ’n vorige plasing in my Teologie vir die Twyfelaar reeks gepleit vir die toevoeging van die Boek Nelson tot die kanon. Ons het reeds die wyshede van andere tot die kanon toegevoeg, soos die spreuke van koning Salomo, en ek is steeds oortuig daar is meer as genoeg materiaal om vir Nelson ook te kanoniseer, saam met sommige van die rockgroep U2 se liedere, wat briljante toevoegings sal wees tot die Psalms.

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s