Lesersartikel: There She Goes – dis ek!

Die drumstel van Niel Mavers, die drummer van The La’s. (Foto:Wikimedia Commons)

Ek wil net begin en sê dit is die eerste keer op ‘n blog vir my so ek hoop maar nie ek oortree met sekere reëls en regulasies nie.

Ek sit vanoggend in my kantoor en besig met my daaglikse taak, toe ek dié lied oor die radio speel hoor speel: There She Goes.

Hierdie lied is deur die groep The La’s gesing, in Oktober 1988 uitgereik, as ek kan aflei dan gaan die lied oor drugs, maar ek skryf onder korreksie ek kan moontlik verkeerd wees.

As ek die lirieke lees dan laat dit my aflei dat hulle baie op ‘n “high” was, maar ek wil nie daaroor skryf nie, ek was nog nooit daar nie en beplan ook nie om op ‘n high te gaan nie, maar die woorde ” There she goes again” het my laat dink aan my eie lewe.

Ek is daai girl, wat altyd my eie kop en my eie hart volg, so die woorde “There she goes again” moet eintlik op my gemik word.

Ek is seker as ek so vol idees en drome is dat my ouers altyd sê.

There she goes again

Ek is seker as ek by die werk opvlieënd raak oor een of ander taak wat nie gedoen is of was nie dat my kollegas altyd sê.

There she goes again

My susters moet as ek so my eie rigting inslaan sê.

There she goes again

So hier gaan ek al weer, ek groet met die vriendelike woorde wat sê uit die The La’s liriek:

There she goes, There she goes again chasing down my lane

Hierdie bydrae is geskryf deur ‘Ordinary Girl’. As u ook ‘n artikel op ons webwerf wil publiseer, gaan na ‘laai jou artikel‘.

Advertisements

One comment

  1. Nou ja, geluk met jou heel eerste plasing.

    Jy het geen reels en regulasies oortree nie.

    Lekker om iets van jou te lees.

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s