Die liefde

Die liefde is die immergroen anachronisme
DIT is waar
dis meer waar as als anders wat ons glo waar is
Want hoekom dan anders het so baie mense
daaroor geskryf?
daaroor gedig?
daarna gesmag?

Maar anachronos kan Khronos word
al is dit vlietend
al word dit nie gesien en gevier nie
dit sal tel
dit sál
tel

want elke bietjie tel
selfs al tel dit net bietjie

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s