Europa se politiek

Foto: Wikimedia Commons

Ek weet hierdie is die Afrikaanse opinieplatform, maar ek sal graag meer inhoud oor Europa in die soetste taal wil sien. Europa bly vir my ’n vreemde plek, al is die taal wat ek praat verweef met Europa.

Ek is moeg vir nuus van Suid-Afrika af.

Kyk nou net weer hierdie berig

Dit is baie interessant, en ek sal graag Christian se kommentaar op hierdie stuk wil hoor. Is die Amerikaners besig om van molshope berge te maak? Is Europa se politiek besig om drasties te swaai na ‘regs’?

Advertisements

2 comments

  1. Hi Barend! Dankie vir hierdie insig. Hoewel “Europa” glad nie ‘n eenheid is nie – en meer bestaan uit groepe lande in Noord-Europa, Suid-Europa, Oos-Europa, die VK en Rusland – sal ek gehoor gee aan jou oproep. 🙂 Ek sal probeer om ‘n bietjie meer die verband te toon tussen Europa en Suid-Afrika, soos ek voorheen by “Die Nederlandse siening” ook gedoen het. Ek sal ook meer aandag gee aan Europese stories op hul eie.

    Want stadig voel ek of my kennis oor Suid-Afrika is uitgeput… Seker nou Nuus24 gesluit het… Dit raak al moeiliker om ‘n unieke artikel oor die land te skryf, sonder om myself te herhaal.

    Dus Europa… Die plan klink lekker en kan my weer ‘n bietjie meer lus om (maklik) te skryf gee, want die dinkwerk raak nogal eens lastig…

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s