Hotel Suid-Afrika

Óns tronk bedien ons
party dae met dit wat ons wens ons nie verdien nie
en ander dae weer met dit wat ons wéét ons nie verdien nie
(na gelang van ons gemoed die bepaalde dag)

dit is net soos as ek bid
en dit wissel tussen:
God hóór my nie en
god bestaan nie

en dis net soos die man wat lobola betaal
omdat hy glo hy moet

omdat dit hom aanvaarding gee by almal

Advertisements

Gee kommentaar!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s